'n Skildery van Lope de Vega Carpio.Voorblad van die komedies van die beroemde digter Lope de Vega Carpio, saamgestel deur Bernardo Grassa, 1604.
Félix Lope de Vega Carpio (Madrid, 25 November1562 - ibidem, 27 Augustus1635) was een van die belangrikste digters en dramaturge van die Spaanse Goue Eeu en een van die produktiefste outeurs van sy era.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.